Additionally, paste this code immediately after the opening tag: Watter kaart vir Cyprus? - Forum Wereldfietser

Watter kaart vir Cyprus?

Hi,
ek gaan in Oktober vir 'n kort 2 weke in Cyprus toer. Sien uit daarna!

Een dilemma: Ek moet nou 'n padkaart koop (op die internet, Cyprus is nie groot as reisbestemming hier in Suid-Afrika nie), maar presies watter een?

Daar is 'n paar om uit te kies, maar ek weet nie watter een sal die beste wees nie. Het enigeen wat al daar getoer het ervaring/aanbevelings van Cyprus se kaarte?

Thanks
Nokka
Bijzonder taal dat Zuid afrikaans. :) Of google translate er wat mee kan? :wink:
Heb je al onder de Landeninfo in de Wiki gekeken?
Ga naar de hompage en kies linksbovenaan voor Laninformatie.